Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cohen, Abner
Cohen, Abner [boodskap #121487] |
Sat, 01 December 2018 11:10 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Abner Cohen was 'n Suid-Afrikaanse Joodse pionier, stigter van die dorp Krugersdorp. Gebore in 1860 in Londen en ontvang opleiding in Newcastle-on-Tyne. Hy emigreer in 1877 na Nieu-Seeland maar verlaat die land weer na 2 jaar. In 1881 kom hy na die Kaap. As een van die vroeë inwoners van die Witwatersrand stig hy die Homelands-landgoed naby Johannesburg en in 1887 stig hy Krugersdorp. Oorlede in 1914.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 20:17:48 UTC 2025
|