Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chimanimani-bergreeks
Chimanimani-bergreeks [boodskap #121444] |
Fri, 30 November 2018 19:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Chimanimani-bergreeks is 'n reeks op die grens van Zimbabwe (Rhodesië) en Mosambiek. Die bergreeks bereik 'n hoogte van 2,440 meter (8,000 voet). Dit is sedert 1953 'n Nasionale Park.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 20:15:39 UTC 2025
|