Tuis » Taal » Ensiklopedie » Chaka's Kraal
Chaka's Kraal [boodskap #121432] |
Vr., 30 November 2018 15:06 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Chaka's Kraal is 'n suikerproduserende gebied aan die noordkus van Natal; vernoem na die Zoeloekoning, Tsjaka. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,384 (132 Blankes en 1,480 Indiërs).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 07:05:43 UTC 2025
|