Tuis » Taal » Ensiklopedie » Cashanberg
Cashanberg [boodskap #121415] |
Fri, 30 November 2018 06:11 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Cashanberg is 'n vroeë naam vir Magaliesberg, 'n bergreeks wat van Pretoria in die noorde van Gauteng tot suid van Pilanesberg, in die Noordwesprovinsie, strek. Die bergreeks is ongeveer 120 km lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:47:00 UTC 2025
|