Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Usenet en dinge
Usenet en dinge [boodskap #1214] So, 13 Julie 2003 22:35
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote:
>
> Maar tog sal dit lekker wees as jy en jou partner Lorinda, die groep
> so half probeer "kontroleer" of modereer of watookal. Dan kan ons op
> daardie manier probeer om hierdie darem 'n vriendelike en eg
> Afrikaanse Usenet forum te hou? Maar die trolls sal wel hier aankom
> sodra hulle agterkom hier gaan iets aan - ongelukkig.

Nee, ek sal dit maar aan Speedy oorlaat, hy het darem al bewys hy maak
goeie keuses:-)) Ek was net sy partner in uhhmmmm er, skakings. Wel
soort van.
Ek het nie die nodige kwalifikasies om te keur nie. Jy weet, toeris en
so aan:-))As hy 'n tweede opinie nodig het is dit beter as jy dit gee.
Maar, soos jy sê, Usenet werk maar eintlik nie so nie.

Lorinda
Vorige onderwerp: hie hie hie...:)
Volgende onderwerp: Die gevlegtery deur die gevegtery
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 19:46:32 MGT 2024