Tuis » Taal » Ensiklopedie » Canteenkoppie
Canteenkoppie [boodskap #121399] |
Thu, 29 November 2018 14:38 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Canteenkoppie is 'n koppie buite Barkly-Wes, bekend vir geologiese oorblyfsels uit die Steentydperk. Dit is verklaar tot nasionale monument. Die koppie het sy naam in die dae van die diamant-prospekteerders gekry.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:50:47 UTC 2025
|