Tuis » Taal » Ensiklopedie » Burghersenaat
Burghersenaat [boodskap #121362] |
Tue, 27 November 2018 18:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Burghersenaat was 'n plaaslike owerheid en geregshof verantwoordelik vir burgerlike sake wat in 1796 deur die Oos-Indiese Kompanjie in Kaapstad ingestel is. Die Burghersenaat het aanvanklik uit sewe lede bestaan, maar dit is later na vyf lede verminder. Die senaat is in 1828 afgeskaf.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 18:09:30 UTC 2025
|