Tuis » Taal » Ensiklopedie » Burger, Die
Burger, Die [boodskap #121357] |
Tue, 27 November 2018 18:23 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Burger is 'n Afrikaanse oggendblad wat op 26 Julie 1915 gestig is met dr. D.F. Malan as redakteur. Die stigting was ook die begin van die Nasionale Pers. Die Burger was 'n sterk ondersteuner van die Nasionale Party.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 13:02:28 UTC 2025
|