Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bultfontein
Bultfontein [boodskap #121350] |
Tue, 27 November 2018 16:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bultfontein kan na een van die volgende verwys:
1. Klein dorpie in die Vrystaat, gestig in 1870. Nie ver van Brandfort af nie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,900 (1,600 Blankes).
2. Beroemde diamantmyn by Kimberley.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:41 UTC 2025
|