Tuis » Taal » Ensiklopedie » Brand, Pieter
Brand, Pieter [boodskap #121300] |
Mon, 26 November 2018 15:45 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pieter Brand was 'n vroeë reisiger in Namibië (destyds Suidwes-Afrika). Nadat hy Willem van Reenen vergesel het, besluit hy om alleen voort te gaan met 'n paar Hottentot-bediendes. Hy het vermoedelik 'n gebied 21.5 grade suid in Damaraland bereik.
Bronne:
1) Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
2) Baanbrekers en Jagters van Suid-Afrika 1760-1890, Nasionale Pers, Kaapstad, 1940
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 20:18:48 UTC 2025
|