Tuis » Taal » Ensiklopedie » Botterboom
Botterboom [boodskap #121289] |
Sun, 25 November 2018 19:12 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Botterboom (Cotyledon fascicularis Ait.) is 'n regop, getakte vetplant, 2-3 voet hoog. Die sap van die blare word gebruik om blase aan die voet te genees. Sien Crassula.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:47:08 UTC 2025
|