Tuis » Taal » Ensiklopedie » Botletlerivier
Botletlerivier [boodskap #121287] |
Sun, 25 November 2018 18:52 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Botletlerivier ontspring naby Ngami-meer en loop ooswaarts in die rigting van die Makarikari-soutpan. Hoewel dit uiters min vloei is daar brakagtige poele orals in die loop en kom dit van tyd tot tyd skielik af.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 04 00:39:29 UTC 2025
|