Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boschetto
Boschetto [boodskap #121273] |
Sun, 25 November 2018 15:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boschetto was 'n landboukollege vir vroue naby Harrismith in die Vrystaat. In 1922 gestig deur mej. Norah Miller. Die plaas, wat sowat 250 acre groot is, het vroeër aan 'n familielid, H.R. Wisely, behoort en is vernoem na 'n huis in Malta wat aan die familie behoort het. Boschetto is die Italiaanse woord vir "'n klein woud". Hoewel 'n private onderneming het dit regeringsteun geniet, maar bestaan nie meer nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 20:39:33 UTC 2025
|