Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bonuskor
Bonuskor [boodskap #121261] |
Sun, 25 November 2018 10:56 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Bonuskor Privaatbeleggingsmaatskappy was 'n finansiële instelling wat deur dr. M.S. Louw gestig is om Afrikaner-kapitaal te mobiliseer, veral deur die belegging van kontantbonusse in lewensversekering en ander maatskappye. Dit is onseker hoe en wanneer die maatskappy uiteindelik ontbondel is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Feb 21 21:04:54 UTC 2025
|