Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boland
Boland [boodskap #121254] |
Sun, 25 November 2018 10:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boland (oorspronklik Bovenland) is die amptelike beskrywing vir die Wes-Kaapland, met uitsondering van Kaapstad self. Die res van die land was destyds bekend as Onderveld.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:32 UTC 2025
|