Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boetsap
Boetsap [boodskap #121243] |
So., 25 November 2018 09:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boetsap is 'n dorp naby Barkly-Wes, Kaapland. Die naam is van Hottentot-oorsprong.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 120 (100 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 05:19:12 UTC 2025
|