Tuis » Taal » Ensiklopedie » Boesmanrys
Boesmanrys [boodskap #121238] |
Sun, 25 November 2018 08:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Boesmanrys is die naam vir die eiers van sekere termiete, veral rysmiere. Dit lyk baie soos rys en word deur die Boesmans geëet.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|