Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaanses is vlak
afrikaanses is vlak [boodskap #12113] |
Thu, 15 January 1998 00:00  |
pi...
Boodskappe: 17 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
ek skaam my.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12121 is 'n antwoord op boodskap #12113] |
Thu, 15 January 1998 00:00   |
pi...
Boodskappe: 17 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
baie geluk, vlak andries. jy score darem so bietjie beter as alwyn.
bly om te sien jy lees darem, al is dit lank terug.
wat die intellektuele shit betref - in vergelyking met hierdie ng kan
jy die herhaaldelike slaan van jou geslagsdele met 'n voorhamer 'n
intellektuele daad noem.
nos...@nospam.za (Key Bored) wrote:
> pi...@pietworld.com (piet) wrote:
>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.
> Hey man, van ons doen die ding vir onstspanning. I have enough heavy
> intellectual shit die res van die dag.
> Ek het nie my laaste Afrikaanse boek bygedra nie omdat dit (1) nogal
> lank gelede was en (2) so 'n stereotipies Key Bored boek is dat ek
> nog sarkastiese remarks gevrees het.
> Maar hier is dit: Marieta van der Vyver, Dinge van 'n Kind.
> Die boek voor dit, Vatmaar deur AHM scholtz.
> Vlak Andries
|
|
|
|
|
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12133 is 'n antwoord op boodskap #12113] |
Fri, 16 January 1998 00:00   |
Dries Venter
Boodskappe: 299 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Piet, ek het jou geantwoord, maar dit het blykbaar nie op die ng geland
nie. Ek probeer om vir myself 'n Afrikaanse boekeversameling op te bou met
(natuurlik) outeurs waarvan ek hou - soos FA Venter, PH Nortje, Ferdinand
Deist, Jan Spies, Langenhoven, Jan Nel, ens.
Maar ek lees ook baie Engelse boeke - veral Tolkien, Le Carre, Clavell,
Geoffrey Jenkins, ens.
Die oorspronklike toon van jou pos op die ng was baie uitlokkend
("trolling") van aard, so moenie verbaas wees oor die tipe antwoorde wat jy
kry nie, jy't daarna gesoek. Ek is ook nie 'n "afrikaanse" nie (wat vir 'n
soort woord is dit dan nou in elk geval?)
Dries Venter
Pretoria
Wolfgang wrote in article
...
> Jy behoort jou te skaam. Afrikaners is wat ons genoem word, nie
> "afrikaanses" nie. Swaap.
>
> piet wrote in message ...
>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12159 is 'n antwoord op boodskap #12113] |
Sat, 17 January 1998 00:00   |
pi...
Boodskappe: 17 Geregistreer: May 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Luister, wolf, moenie Amadeus se naam so ydelik gebruik nie. Jy klink
eerder na 'n Hitler. Jy is die swaap. Die rede hoekom ek Afrikaanses
gebruik eerder as Afrikaner, is omdat laasgenoemde m.i. verwys na wit,
boepens, konserwatiewes. Nie net wit mense praat Afrikaans nie.
"Wolfgang" wrote:
> Jy behoort jou te skaam. Afrikaners is wat ons genoem word, nie
> "afrikaanses" nie. Swaap.
> piet wrote in message ...
>> ...dit is die gevolgtrekking waartoe enigiemand sal kom wat hierdie ng
>> lees. dis net 'n geskinder, 'n gewarmbak van mekaar en oppervlakkige
>> nonsens. is daar nie intellektuele onder afrikaanses nie?
>> ek het probeer om 'n gesprek aan die gang te sit oor watter boek julle
>> laaste gelees het, maar na drie dae het nog net een persoon, alwyn,
>> daarop gereageer. hoewel sy antwoord maar net my vermoede oor die vlak
>> van gekultiveerdheid van gebruikers van hierdie ng bevestig het.
>> ek skaam my.
>>
|
|
|
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12212 is 'n antwoord op boodskap #12113] |
Tue, 20 January 1998 00:00  |
andr...
Boodskappe: 62 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Tipiese antwoord van 'n onderwyser!
@igs.net wrote in message ...
> "Spy" writes: > ek lees "mine Kampf"......van
HITLER
>>
>> wat de doner het dit met jou uit te waai oor wat ek lees....
>
>
> Spy ken ook nie Duits nie! Dis "Mein Kampf", Spy.
> Enige Afrikaner sal weet hoe om "mein" te spel.
> Hoekom lees jy Mein Kampf. Spy? Wil jy bietjie
> by Hitler gaan leer? Ken jy die geskiedenis, Spy?
> Weet jy hoe Hitler aan sy einde gekom het? Arme
> ou Spy, jy is aan die verkeerde kant van die
> geskiedenis. Soos alle neo-nazis is.
>
> Gloudina
>
> PS: 'n mens skryf dit as "donner" en nie "doner"
> nie. Het jou Afrikaanse juffrou nie vir jou geleer
> dat jy twee konsonante moet skryf as jy die vokaal
> kort wil hou nie? As jy dit "doner" skryf, dan
> sal mens dit "do-oner" uitspreek, Spy, jou ou donner.
>
|
|
|
|
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12214 is 'n antwoord op boodskap #12113] |
Tue, 20 January 1998 00:00  |
John I.
Boodskappe: 4 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Boetie, na hoeveel ander nuusgroepe kyk jy gereeld?
Hoeveel smaakvolle diepe intellektuele stimulasie vind jy tussen die
word-gou-ryk spam, foonseks en hackers?
Die hele wereld is vlak, my maat, word wakker.
Maar gaan maar aan, blameer die Afrikaners daarvoor ook. Ons word elkgeval
verantwoordelik gehou vir elke ander vokop sedert die Sondvloed.
Groete
John
|
|
|
Re: afrikaanses is vlak [boodskap #12215 is 'n antwoord op boodskap #12113] |
Tue, 20 January 1998 00:00  |
Clemens
Boodskappe: 2 Geregistreer: January 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
nice spy wrote in article
...
> MINE KAMPF van Aadolf Hitler (...)
>
Nie 'n goeie boek nie. Ek lees "Deutsches Volksthum" van Friedrich Ludwig
Jahn :-)))
c.
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:29 UTC 2025
|