Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blinkvis
Blinkvis [boodskap #121216] |
Sat, 24 November 2018 18:35 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die blinkvis (Austrosparus tripcuspidem) is 'n vis wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom. Julle word aan die mond van die Breederivier aangetref en kom algemeen voor van Mosselbaai af ooswaarts. Sowat 14 duim lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:33 UTC 2025
|