Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blikoor
Blikoor [boodskap #121215] |
Sat, 24 November 2018 18:32 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blikoor is 'n bynaam wat tradisioneel aan die Vrystaatse en Transvaalse Boere gegee is, maar die Transvalers verwys ook spottenderwys na die Vrystaters as 'Blikore'.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:40 UTC 2025
|