Tuis » Taal » Ensiklopedie » Blanco
Blanco [boodskap #121206] |
Sat, 24 November 2018 17:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blanco is 'n skilderagtige dorpie naby George in Kaapland (Wes-Kaap). Dit lê langs die N12 nasionale pad aan die voet van die Outeniekwapas. Die dorpie het ontstaan as Suid-Stasie toe die Montagupas gebou is. Vandag is dit bekend vir die hops wat hier verbou word. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,200 insluitende 600 Blankes.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:17 UTC 2025
|