Tuis » Taal » Ensiklopedie » Swartvis
Swartvis [boodskap #121205] |
Sa., 24 November 2018 17:38 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die swartvis (Black-Fish; Centrolophus niger) is 'n straalvinnige vis. Dit word aangetref teenoor St. Helenabaai, Saldanhabaai en Tafelbaai. Die vis word sowat 46 duim lank. Dit is 'n goeie eetvis.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 04:50:36 UTC 2025
|