Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bitterbossie
Bitterbossie [boodskap #121196] |
Sat, 24 November 2018 14:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Bitterbossie (Chrysocoma tennifolia Berg.) is 'n plant wat in die Suidoostelike kusgebied tot by Natal voorkom. Dit is struikagtig, met kort, smal blare. Die blomme is klein, geel in kompakte hofies. Die bossie bevat giftige bestanddele wat moontlik fisiologiese steurnisse in vee kan veroorsaak.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:45:39 UTC 2025
|