Birchenough, Sir. Henry [boodskap #121191] |
Sat, 24 November 2018 14:10 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sir. Henry Birchenough was die president van die British South Africa Company en voorsitter van die Rhodesia and Mashonaland Railway Company. Gebore in 1853. Kom in 1903 na Suid-Afrika as Spesiale Handelskommissaris vir Brittanje. Aangestel as voorsitter van die Komitee insake Katoenverbouing in die Britse Ryk in 1917 en word direkteur van die British Dyestuffs Corporation, voorsitter van die Rhodesian Railways in 1925 en president van die B.S.A. Company. Oorlede in 1937.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|