Tuis » Taal » Ensiklopedie » Betsjoeanalandse Grenspolisie
Betsjoeanalandse Grenspolisie [boodskap #121179] |
Sa., 24 November 2018 10:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Betsjoeanalandse Grenspolisie was 'n halfmilitêre mag wat in 1885 saamgestel is na die Britse besetting van Betsjoeanaland (nou Botswana). Die mag is later opgeneem in die B.S.A. Police.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 22:46:45 UTC 2025
|