Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bethlehem
Bethlehem [boodskap #121176] |
Sa., 24 November 2018 10:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bethlehem is 'n dorp in die Oos-Vrystaat; hoogte 5,300 voet. Geleë op die Jordaanrivier. Belangrike graan-, wol- en beessentrum. Het romerye en ander fabrieke. Toeristesentrum vir Golden Gate en die Drakensberg. Gestig in 1869. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 24,716 (7,937 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:57:16 UTC 2025
|