Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bergpypie
Bergpypie [boodskap #121162] |
Sat, 24 November 2018 08:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bergpypie is die volksnaam vir twee skaars en waardevolle Kaapse blomme:
(1) Gladiolus debilis -- wit met rooi merke;
(2) Gladiolus macowanianus -- pienk met dieper pienk merke.
Albei is slank, delikate plante wat aan Iridaseë-familie behoort. Groei in die Kaapse Skiereiland, van Constantia af suidwaarts.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:38:10 UTC 2025
|