Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bellair
Bellair [boodskap #121146] |
Sa., 24 November 2018 06:26 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bellair is 'n voorstad van Durban, sowat 7 myl uit stad. Dit is 223 voet bo seespieël. Bekend vir sy aangename klimaat.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:33:46 UTC 2025
|