Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Belingwe
- Belingwe [boodskap #121142] Sa., 24 November 2018 06:20
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Belingwe is 'n dorp en goudveld in Rhodesië (nou Zimbabwe), tussen Fort Victoria en Bulawayo. Groot beesplase gestig deur die Liebig-maatskappy en die Anglo-French Matabeleland Company daar naby. Ook belangrike asbesontginning.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Belfast
Volgende onderwerp: Bell
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Apr. 09 18:47:20 UTC 2025