Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baviaanspoort
Baviaanspoort [boodskap #121119] |
Vr., 23 November 2018 06:18 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baviaanspoort is 'n nedersetting naby Pretoria, gestig as werkkolonie en verbeteringskool vir dranksugtiges. In die Tweede Wêreldoorlog gebruik as interneringskamp.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 05:19:15 UTC 2025
|