Tuis » Taal » Ensiklopedie » Batavier II
Batavier II [boodskap #121110] |
Fri, 23 November 2018 05:49 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Batavier II was 'n Nederlandse skip wat gebruik is om die lyk van president Paul Kruger na Suid-Afrika terug te bring. Kom vroeg in Desember 1904 in Kaapstad aan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:46:59 UTC 2025
|