Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Veg en vleg 2
Veg en vleg 2 [boodskap #1211] So, 13 Julie 2003 20:19
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:
> On 13 Jul 2003 12:22:01 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Laat die rekord wys dat dit hierdie keer Speedy was wat die optowering
>> aan die gang gesit het:-)
>>
>> Lorinda
>
> Eintlik is ek tog bietjie bekommerd, Lorinda.
> Dit is nie eie aan haar om sommer so weg te raak nie.
> Die nuusgroep is 'n baie belangrike deel in haar lewe.
>
>
> Speedy
>
> Al is daardie ng die familie oor wie ons nie praat nie:-)))
>
>

As iets gebeur het, sal ons dit nie te hore kom nie. Mense het nou
juis onlangs op die ng daaroor gepraat. Toemaar wat, dalk is sy net
vies of met somer vakansie. Maar die rekord staan:-))


Lorinda
Vorige onderwerp: Van vleg and veg
Volgende onderwerp: hie hie hie...:)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 06:11:11 MGT 2024