Tuis » Taal » Ensiklopedie » Banda, Dr. Hastings Kamuzu
Banda, Dr. Hastings Kamuzu [boodskap #121071] |
Tue, 20 November 2018 19:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dr. Hastings Kamuzu Banda was die eerste premier van Malawi. Gebore in 1902 naby Kazungu, studeer op Lovedale en werk in die goudmyne aan die Rand. Kwalifiseer in die medisyne in Nashville, V.S.A., en praktiseer in Engeland. Keer in 1958 na Njassaland (Malawi) terug en was onversoenbaar gekant teen die voortsetting van die Federasie van Rhodesië en Njassaland. In 1960 oorreed hy die Britse departement kolonies om sy mening te aanvaar en in 1962 word hy eerste minister.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:32 UTC 2025
|