Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Blankes Uitgesluit Van Discovery Aandeleskema
- Blankes Uitgesluit Van Discovery Aandeleskema [boodskap #121034] Fri, 16 November 2018 11:27 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: June 2018
Karma: 11
Junior Lid
Swartes wat by Discovery Bank deponeer, sal tot 10% aandeelhouding in die maatskappy gratis toegeken word.

https://telegraaf.co.za/berig/lees?id=3bbc2469-605a-415d-6f2 5-39190533d01e
- AfriForum Verklaar Dispuut Met Discovery Oor Rassistiese Aandeleskema [boodskap #121035 is 'n antwoord op boodskap #121034] Fri, 16 November 2018 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: June 2018
Karma: 11
Junior Lid
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag 'n dispuut met Discovery verklaar oor die maatskappy se plan om witmense van 'n nuwe aandeleskema uit te sluit.

https://telegraaf.co.za/berig/lees?id=cd5985d6-1d6d-4396-7e1 d-fdaee3111df5
- Re: AfriForum Verklaar Dispuut Met Discovery Oor Rassistiese Aandeleskema [boodskap #121043 is 'n antwoord op boodskap #121035] Sun, 18 November 2018 08:57 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 530
Geregistreer: May 2018
Karma: 22
Senior Lid
Inderdaad skandelike gedrag. Dit was waarskynlik die enigste manier hoe Discovery 'n banklisensie van ons rassistiese regering kon bekom. Ek hoop almal wat hulle produkte en dienste gebruik kanselleer dit onmiddellik.
Vorige onderwerp: News24 Weer Skuldig Aan Fopnuus
Volgende onderwerp: Fiasko by Laerskool Schweizer-Reneke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Mar 30 14:06:39 UTC 2025