Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Swart Nasionaliste Sal Grondwet Wysig Om Wittes Te Onteien
Swart Nasionaliste Sal Grondwet Wysig Om Wittes Te Onteien [boodskap #121038] Sa, 17 November 2018 07:37 na volgende boodskap
vrin  is tans af-lyn  vrin
Boodskappe: 16
Geregistreer: Junie 2018
Karma: 11
Junior Lid
LP's het Donderdag ten gunste van 'n grondwetwysiging gestem wat die swart nasionalistiese regering in staat sal stel om grond van witmense te steel.

https://telegraaf.co.za/berig/lees?id=3dfe112e-7676-437a-550 e-5832ea0242ac
Re: Swart Nasionaliste Sal Grondwet Wysig Om Wittes Te Onteien [boodskap #121041 is 'n antwoord op boodskap #121038] Sa, 17 November 2018 16:48 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Lekker uitgevreet, maar hulle wil die boere se grond vat! Hulle was duidelik heel in hulle noppies oor die besluit en het die verrigtinge al singende verlaat. Hul "groot oorwinning" is natuurlik gegrond op die leuen dat blankes kwansuis land van swartes gesteel het. Lyk my die afkortings OSV (Onteiening Sonder Vergoeding) / EWC (Expropriation Without Compensation) het nou al deel van die standaardwoordeskat op sosiale media geword.

Vorige onderwerp: Stop die kollektiewe straf van minderhede in Suid-Afrika
Volgende onderwerp: News24 Weer Skuldig Aan Fopnuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 12:45:18 MGT 2024