Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Stop die kollektiewe straf van minderhede in Suid-Afrika (Een minuut van u tyd asseblief!)
Stop die kollektiewe straf van minderhede in Suid-Afrika [boodskap #120829] Wo, 17 Oktober 2018 19:06 na volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Teken asseblief hierdie petisie voor 11 November 2018:
Stop die kollektiewe straf van minderhede in Suid-Afrika

Ons, die mense, vra die federale regering van Amerika om 'n beroep op die Amerikaanse Kongres te doen om 'n probleem op te los:

1) As die leier van die vrye wêreld, sal dit van groot belang wees as die Amerikaanse regering die rassistiese optrede van die Suid-Afrikaanse regering en radikale groepe teenoor minderhede veroordeel:

- Oproepe tot die moord, marginalisering, vervolging, rasseprofilering, ontmensliking en teikening van enige minderheidsgroep, asook die versuim om organisasies en individue wat hulle daaraan skuldig maak te vervolg;

- Enige wet wat grond onregmatig onteien of dreig om eienaarskap sonder billike en regverdige vergoeding te vervreem;

- Die wrede moord, marteling en aanvalle op minderhede, veral op wit boere in SA, en die daaropvolgende ontkenning daarvan deur die regering en president Ramaphoza.

2) Aankondiging ter ondersteuning van 'n tweestaat-oplossing;

3) Voorsiening van strategiese adviseurs.

Agtergrond: www.ulacongress.com/wh
Re: Stop die kollektiewe straf van minderhede in Suid-Afrika [boodskap #120837 is 'n antwoord op boodskap #120829] Ma, 22 Oktober 2018 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Die oorspronklike doelwit van 100 000 stemme is sopas oorskry. Baie dankie aan almal wat aan die oproep gehoor gegee het. Indien u egter nog nie gaan stem het nie, het u nog kans tot 11 November 2018.
Re: Stop die kollektiewe straf van minderhede in Suid-Afrika [boodskap #121039 is 'n antwoord op boodskap #120837] Sa, 17 November 2018 08:09 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Uiteindelik het 120,703 mense die petisie in 'n bestek van 30 dae onderteken.
Die Withuis behoort nou binne 60 dae kommentaar te lewer.
Ons wag in spanning!
Vorige onderwerp: DNS-bewyse Lei Tot Arrestasie Van Eritreër Vir Seksuele Misdade Teen Vroue, Diere
Volgende onderwerp: Swart Nasionaliste Sal Grondwet Wysig Om Wittes Te Onteien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 21:43:33 MGT 2024