Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baardskeerderbos
Baardskeerderbos [boodskap #121026] |
Wo., 14 November 2018 16:47 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Baardskeerderbos is 'n dorp naby Bredasdorp, Kaapland. Dit is na 'n soort spinnekop vernoem.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 170 (160 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 07:05:41 UTC 2025
|