Tuis » Taal » Ensiklopedie » Athlone-Meer
Athlone-Meer [boodskap #121013] |
Tue, 13 November 2018 20:03 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Athlone-Meer (Loch Athlone) is 'n groot dam naby Bethlehem in die Vrystaat. Dit is een van die drie groot damme wat Bethlehem van water voorsien. Daar is 'n restaurant wat in die vorm van 'n skip, die Athlone Castle, gebou is.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 05:02:53 UTC 2025
|