Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ashton
Ashton [boodskap #121004] |
Di., 13 November 2018 09:51 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ashton is 'n dorp in Wes-Kaapland tussen Worcester en Mosselbaai. Dit is 'n besproeiing- en vrugte-inmaaksentrum.
Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 3,300 (750 Blankes, 1,125 Kleurlinge en 1,337 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 06:30:09 UTC 2025
|