Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angoni
Angoni [boodskap #120981] |
Ma., 12 November 2018 06:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Angoni is 'n stam in Zambië en Malawi nou verwant aan die Zoeloes.
Angoni-land is die streek suidwes van die Niassa-meer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 05:04:19 UTC 2025
|