Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angoche
Angoche [boodskap #120980] |
Ma., 12 November 2018 06:44 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Angoche is 'n dorp in Mosambiek. Tydens die Portugese koloniale era is die dorp 'António Enes' genoem (na die Portugese joernalis en koloniale administrateur, António José Enes). Ná dekolonisasie het die dorp in 1976 sy oorspronklike naam teruggekry.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 05:19:18 UTC 2025
|