Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amanzimtoti
Amanzimtoti [boodskap #120964] |
Sun, 11 November 2018 15:08 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amanzimtoti ('Soet water' in Zoeloe) is 'n kusoord aan die Natalse suidkus, 18 myl van Durban. Aan rivier met dieselfde naam. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,184 (3,853 Blankes en 1,059 Bantoes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:24:07 UTC 2025
|