Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amalinda
Amalinda [boodskap #120960] |
Sun, 11 November 2018 15:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amalinda is 'n voorstad van Oos-Londen naby Arnoldton waar opperhoof Ndhlambe vir Gaika in 1818 verslaan het op die sogenaamde 'Kommetje vlakte' (amalinde in Xhosa).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:21:34 UTC 2025
|