Tuis » Taal » Ensiklopedie » Amalienstein
Amalienstein [boodskap #120959] |
So., 11 November 2018 15:03 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Amalienstein is 'n dorpie in distrik Oudtshoorn teen die helfte van die vorige eeu gestig deur die Berlynse sending. Vernoem na Amalie von Stein, 'n weldoener van die sending.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:57:16 UTC 2025
|