Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albu, Leopold
Albu, Leopold [boodskap #120936] |
So., 11 November 2018 07:07 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Leopold Albu was 'n mynmagnaat. Gebore in Berlyn in 1860. Kom na Suid-Afrika in 1875 en sluit in Kimberley aan by sy broer, George. Verhuis in 1891 na Johannesburg en word resident-vennoot in Londen met die stigting van General Mining and Finance Corporation. Oorlede in 1937.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 22 12:40:42 UTC 2025
|