Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albertina
Albertina [boodskap #120931] |
Sun, 11 November 2018 06:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Albertina (moenie verwar met Albertinia) is 'n vroeëre naam van die Vrystaatse dorpie, nou bekend as Swinburne. Die dorp lê oos van Harrismith en byna op die rand van die Drakensberg-plato. Die N3 loop langs Swinburne verby. Die Wilgerivier vloei net wes daarvan verby.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:38:43 UTC 2025
|