Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ablaing, Johannes Cornelis
Ablaing, Johannes Cornelis [boodskap #120892] |
Sat, 10 November 2018 13:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Johannes Cornelis Ablaing was die oom van Willem Adriaan van der Stel vir wie hy opgevolg het as waarnemende Goewerneur van die Kaap. Sy loopbaan het in Oos-Indië begin as Kommandeur van Palembang. Oorspronklik na die Kaap gestuur as
Sekunde maar moes van 3 Junie 1707 tot 1 Februarie 1708 as Goewerneur waarneem. Hy keer later terug na
Batavia waar hy sy dae slyt as Buitengewone Raadgewer van Indië.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 18:05:24 UTC 2025
|