Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek dink hulle is dood! Almal van hulle.
Ek dink hulle is dood! Almal van hulle. [boodskap #120727] So, 12 Augustus 2018 05:22 na volgende boodskap
Voortrekker  is tans af-lyn  Voortrekker
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 2018
Ligging: Centurion
Karma: 5
Junior Lid

Ek blaai vanoggend so 'n bietjie deur hierdie platform se meer as 4000 lede. Ok, ek het nie fisies deur elkeen geblaai nie LOL, dit sou my 40 dae en 40 nagte neem om dit te doen.

Al wat ek kan se is ONGELOOFLIK! Ek bedoel dit op 'n goeie en slegte manier. Soos ek deurblaai sien ek spoke van honderde en duisende gesprekke en onderwerpe wat opgejaag word! Ongelooflik hoe baie inhoud hier is en ook hoeveel dinge al bespreek is. Nog meer ongelooflik is die feit dat die eerste gesprekke al so ver teruggaan as 1997! 21 jaar!

Nou waar is al hierdie lede? Dalk is hulle almal dood? Confused
Re: Ek dink hulle is dood! Almal van hulle. [boodskap #120728 is 'n antwoord op boodskap #120727] So, 12 Augustus 2018 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit is ou boodskappe wat van ander forums af ingevoer is! Smile

Die meeste kom van die ou USENET groepe, waarvan die boodskappe in die publieke domein is. Ons soek nog naarstiglik na ou Afrikaanse forums en e-poslyste om by te las, as jy dalk van enige weet.
Re: Ek dink hulle is dood! Almal van hulle. [boodskap #120729 is 'n antwoord op boodskap #120728] So, 12 Augustus 2018 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voortrekker  is tans af-lyn  Voortrekker
Boodskappe: 17
Geregistreer: Augustus 2018
Ligging: Centurion
Karma: 5
Junior Lid

"meeste kom van die ou USENET groepe"

Geen wonder dit voel soos 'n begraafplaas nie Laughing Dankie vir die verklaring.
Re: Ek dink hulle is dood! Almal van hulle. [boodskap #120864 is 'n antwoord op boodskap #120729] Do, 01 November 2018 18:32 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Met 'n bietjie geluk kan ons dalk 'n paar van hulle uit die dood laat herrys. Razz
Vorige onderwerp: Dan Roodt rakende Nelson Mandela
Volgende onderwerp: Generaal in die hof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 19:22:10 MGT 2024