Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dan Roodt rakende Nelson Mandela
Dan Roodt rakende Nelson Mandela [boodskap #119278] So, 24 Januarie 2010 00:02 na volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
http://nelsonmandela.tk/?p=60
Re: Dan Roodt rakende Nelson Mandela [boodskap #119279 is 'n antwoord op boodskap #119278] So, 24 Januarie 2010 11:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Jan 2010 16:02:12 -0800 (PST), Etienne Marais wrote:
> http://nelsonmandela.tk/?p=60

> by Dan Roodt

> On July 18 1998, Rolihlahla Mandela, otherwise known as Nelson, celebrated his ninetieth birthday with great pomp.

As dit die waarheid sou wees, het Mandela hierdie jaar 102 geword.
Dan, praat mos nonsens hier. 18 Jul is wel reg, want op die 18de
skakel ek gewoonlik my ultra regsgesinde ouboet en wens hom geluk
met die herdenking van hulle ( Mandela en sy eie) verjaardae, maar
gaan dink weer oor die jaartal. Dit is sowat 10 jaar te vroeg.
Re: Dan Roodt rakende Nelson Mandela [boodskap #119280 is 'n antwoord op boodskap #119279] So, 24 Januarie 2010 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Etienne Marais  is tans af-lyn  Etienne Marais
Boodskappe: 370
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Jan 24, 1:54 pm, Dave wrote:
> On Sat, 23 Jan 2010 16:02:12 -0800 (PST), Etienne Marais wrote:
>> http://nelsonmandela.tk/?p=60
>> by Dan Roodt
>> On July 18 1998, Rolihlahla Mandela, otherwise known as Nelson, celebrated his ninetieth birthday with great pomp.
>
> As dit die waarheid sou wees, het Mandela hierdie jaar 102 geword.
> Dan, praat mos nonsens hier. 18 Jul is wel reg, want op die 18de
> skakel ek gewoonlik my ultra regsgesinde ouboet en wens hom geluk
> met die herdenking van hulle ( Mandela en sy eie) verjaardae, maar
> gaan dink weer oor die jaartal. Dit is sowat 10 jaar te vroeg.

Seker dit was 'n oorsigtelike fout wat hy (Dan Roodt) gemaak het.
Re: Dan Roodt rakende Nelson Mandela [boodskap #120842 is 'n antwoord op boodskap #119280] Vr, 26 Oktober 2018 06:16 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Daar is later verskoning aangeteken oor die foutjie:
"Sorry about the typo about Mandela having been 90 in 1998. I of course meant 2008, which I have since corrected. Dan Roodt"
Vorige onderwerp: OCR en Boeroorlog-literatuur
Volgende onderwerp: Ek dink hulle is dood! Almal van hulle.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:29:00 MGT 2024