Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OCR en Boeroorlog-literatuur
OCR en Boeroorlog-literatuur [boodskap #33956] |
Fri, 01 September 2000 11:37  |
mega...
Boodskappe: 10 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is bewus en het toegang tot heelwat geskrifte (boeke endiesmeer) die die
BO as tema.
Wat is die regsimplikasie - mag ek die werke dmv skandeerder omskep in
elektroniese formaat en aan belangstellendes beskikbaar maak. (In daardie
gevalle waar die skrywer en oorspronklike publiseerder nie meer met ons is
nie.)
Stuur wenke / regsraad en moontlike belangstelling...
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:50:06 UTC 2025
|